2 x Onvoltooide 3 slaapkamers – Thaba Noka Naboomspruit

R520 Mineral Baths Rd Next to Lalele Crocodile Farm Mookgopong, 0560, South Africa

Details

Onvoltooide Twee maal drie slaapkamer, open plan eenhede (Back to back) en kan ook apart voltooi word. AGV die teenmekaar gebou deel hulle een dak. Goedgekeurde planne vir Grasdak of Chromodeck vir voltooing. Die basiese steenwerk is reeds voltooi en afronding van beide eenhede moet deur die koper voltooi word. Twee aparte prag eenhede op die rivier ower binne die deeltitel beskermde omgewing. Boorgat water en krag beskikbaar, moet aangesluit word na voltooing van afwerking. (Venster, deur rame, pyp en bedrading, pleister ens. By finale voltooing is lewies betaalbaar vir dienste, gedeelde twee swembadens, saal, gras en tuin versorging, ens. Privaat eiendomme ongeveer 30m en op die rivier wat deur die perseel loop met bosveld stilte en baie ryk natuur lewe. Die eiendom behoort aan twee familie lede wat tans nie kostes het om eiendome te voltooi nie, dus n dringende verkoop teen n minimale prys vir so n prima eiendom nie. N Ware beleggings projek vir voltooiing. Prys per eenheid is R400 000. Indien beide eenhede saam gekoop word sal R650 000 ernstig oorweeg word deur twee famililede by amptelike OTP

Loading

  • ID: 3998
  • Published: November 22, 2023
  • Last Update: November 22, 2023
  • Views: 183